| Modulekode | ELX 311 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
| Module-inhoud | Magnetiese stroombane: Vloed, vloeddigtheid, reluktansie, histerese, MMK. Magnetiese energieomskakeling: Proses, veldenergie, meganiese krag in elektromagnetiese stelsels. Transformators: Tipe transformators, ideale transformators, enkel- en drie-fase transformator modelle, outo en instrument transformators, per-eenheid stelsels, spannings regulasie en effektiwiteit, drie-fase stroombaan analise. Beginsels van masjiene: draaimoment, spoed, effektiwiteit en hitteverlies, stroombaan modelle. Masjinerie: Drywingstransformators, GS-motors, induksie-motors. |
| Modulekrediete | 16.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | EIR 211/221 |
| Kontaktyd | 3 lesings per week, 1 tutoriaal per week, 1 praktiese sessie per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Departement | Elektriese, Elektroniese en Rekenaaringenieurswese |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App